Conditions of Sale

  • The highest accepted bidder shall be the purchaser.
  • The Auctioneer has the right to regulate the item at any time.
  • The Auctioneer does not hold himself responsible for any errors of description. A bid shall be taken as proof that the bidder has made himself/herself acquainted with the conditions for lots for which he/she bids.
  • All goods are sold voetstoots.
  • Lots once knocked down remain at risk of the purchaser.
  • No goods may be removed until paid for.
  • Terms: CASH, EFT.
  • All bids are exclusive of V.A.T.
  • The buyer shall pay a premium of 12% (exclusive of 14% VAT) on the hammer price of each and every lot. The charge will be added to the buyers invoice.

Verkoopsvoorwaardes

  • Die koop sal toegestaan word aan die hoogste bod.
  • Die afslaer het die reg om die bieery te reguleer.
  • Die afslaer aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige foutiewe beskrywing nie. ‘n Bod sal as geverifeer beskouword, dat die bieer himself / haarself op hoogte gebring het met die toestand van goedere waarvoor hy / sy gebie het.
  • Alle goedere word voetstoots verkoop.
  • Goedere wat toegeken is, bly op risiko van die koper.
  • Geen goedere mag verwyder word voordat dit betaal is nie.
  • Terme: KONTANT, EFT
  • ‘n Bod is eksklusief van B.T.W.
  • 12% Koperskommissie en 14% BTW daarop, sal op koopsom gehef word.

Pin It on Pinterest